Pink Lady® - Taste the Sweet Life sacoronavirus.co.za

Pink Lady® Appel en Sjokoladekoek

Cooking

serves

8 -10

By Herman Lensing

Find Pink Lady® Apples

METHOD:

Koek 

Verhit oond tot 160 °C.

Sit meel, botter en suiker in ’n voedselverwerker en verwerk tot die tekstuur van growwe broodkrummels.

Gooi water by en meng tot deeg bymekaarkom.

Draai toe in kleefplastiek en sit in yskas vir 20 minute.

Rol koue deeg tot 3 mm dik op ’n meelbestrooide oppervlak uit en voer ’n broodpan van 20cm  by 12cm wat goed gespuit is met kleefwerende kossproei daarmee uit.

 Laat rus in yskas vir 20 minute.

Prik die koue deeg met ’n vurk en bak blind (sien wenk) vir 10 minute of tot die deeg begin verkleur.

Verwyder bakpapier en bak tot goudbruin, sowat 10 minute.

Haal uit oond en laat afkoel.

Vulsel

Verlaag oondtemperatuur na 150 °C.

Smelt botter en sjokolade saam in mikrogolf op medium hitte – roer elke 3-5 minute.

Laat effens afkoel tot louwarm en voeg kakao, sout, suiker heuing en room by.

Meng goed met draadklitser en voeg eiers dan een vir een by terwyl jy meng.

Meng tot gladde mengsel.

Gooi in gebakte kors. Pak pere bo-op vulsels.

Bak vir 25-30 minute of tot vulsels gestol is – hy moet nie heelteaml gaar wees nie, hy stol verder soos hy afkoel.

Laat afkoel in yskas.

Verwyder uit pan en sit voor.


Recipe by:

Herman Lensing


Share Pink Lady® Apples Recipe:

INGREDIENTS

Koek

Vulsel

Pink Lady® apple recipes you may like

Pink Lady® Apple and Carrot Cupcakes

Pink Lady® apple roses

Karamel en Pink Lady® appelkoek

Pink Lady® apple & almond cake with coconut meringue

Preparing your shopping list

Make healthy living a part of your active lifestyle with Pink Lady® - naturally!

The PinkLady® website uses cookies, please navigate away if you do not consent.

© 2020 Copyright Pink Lady®.
Developed by Solutions Desk