Pink Lady® - Taste the WOW sacoronavirus.co.za

Pink Lady® Teekoek

Cooking

serves

Genoeg vir 18cm broodjie

By Herman Lensing

Find Pink Lady® Apples

METHOD:

Koek 

  1. Verhit oond tot 180 °C. Voer broodpan van 18cm met bakpapier uit en spuit goed met kleefwerende kossproei.

  2.  Klits botter, strooisuiker en vanieljegeursel saam tot lig en romerig. Voeg eiers een-een by terwyl jy klits.  Voeg koekiebotter en aangesuurde room by en klits goed tot gemeng.

  3. Vou meel, mielieblom en sout by en meng deur tot gladde beslag. Skep in voorbereide pan en pak appelskywe bo op. Bak vir 25-30 minute of tot toetspen skoon uitkom. Laat vir 5 minute in pan afkoel. Keer uit op afkoelrakkie en laat afkoel tot koud.

Versiersel 

  1. Klits botter tot lig en romerig met elektriese klitser. Voeg versiersuiker en koekiebotter by en klits tot sag en romerig. Plaas afgekoelde koek op dienbord en skep versiersel oor. Smeer in patrone. Sit voor.

Recipe by:

Herman Lensing


Share Pink Lady® Apples Recipe:

INGREDIENTS

Koek

Versiersel

Pink Lady® apple recipes you may like

Pink Lady® Apple & Date balls

Pink Lady Healthy Apple Muffins

Pink Lady® Thai Chicken Salad

Pink Lady® Popsicles

Preparing your shopping list

Make healthy living a part of your active lifestyle with Pink Lady® - naturally!

© 2020 Copyright Pink Lady®.
Developed by Solutions Desk