Genoeg vir een koek
By Herman Lensing
1. Verhit die oond tot 180 °C en spuit ’n 30 cm-ringkoekpan goed met kleefwerende kossproei. Sif die meel, koeksoda en sout saam.
2. Klits die olie, suiker en eiers saam.
3.Voeg die oliemengsel by die droë bestanddele en meng goed.
4. Vou die appels, wortels, pynappelmoes, kaneel en neute by die mengsel in.
5. Giet die beslag in die voorbereide pan en bak vir 35-40 minute of tot ’n toetspen skoon uitkom. (As jy ’n kolwyntjiepan gebruik, bak sowat 20 minute.)
6.Keer uit op ’n draadrak en laat afkoel.
7. Vir die versiersel: Meng die maaskaas, kondensmelk, suurlemoensap en -skil tot glad. Skep die mengsel op die koek en sif die kaneel oor.
Quick and simple baked Pink Lady® apples with Cinnamon spiced Custard
Yoghurt and peanut butter dip
Pink Lady® and Beetroot Smoothie
Pink Lady® Wortelkoek

Make healthy living a part of your active lifestyle with Pink Lady® - naturally!
The PinkLady® website uses cookies, please navigate away if you do not consent.
© 2020 Copyright Pink Lady®.
Developed by Solutions Desk